Celeste van der Walt is ’n Lagterapeut en Ambassadeur vir Senior Mind Moves, ‘n afdeling van die Mind Moves Instituut, ‘n navorsings-en opleidingsinstituut.
Nadat sy ondervinding in die onderwys- en maatskaplike veld opgedoen het, het sy in 1982 die sakewêreld betree. Deur die jare het sy egter betrokke gebly in leefstyl- en gesondheidsinisiatiewe en is tans betrokke by ‘Positiewe en Jeugdige Veroudering’.
Celeste van der Walt is a Laughter Therapist and the Ambassador for Senior Mind Moves, a section of the Mind Moves Institute, a research and training institute.
After gaining experience as an educator, a councillor, and more, she moved into the business arena in the early 80’s. She, however, remained actively involved in lifestyle and wellness initiatives and her current focus is on ‘Active and Positive Ageing’.
Nie-fiksie, Nuwe Vrystellings
Oudword is nie Oudwees nie
R260.00
Oudword is nie Oudwees nie neem die leser op die oudwordpad waar ons leer dat om oud te word nie net aftakeling en agteruitgang is nie.
Oudword is ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n leerskool, pret en plesier.
Die leser kry wenke om die steiltes, die slaggate en kronkelpaaie aan te durf sodat ons jeugdig en positief kan verouder.Oudword is ‘n gegewe maar om oud te wees is ’n keuse.
213 mm x 137 mm
218 bladsye
Skrywer: Celeste van der Walt
SKU: 978-1-991256-33-1
Categories: Nie-fiksie, Nuwe Vrystellings
Be the first to review “Oudword is nie Oudwees nie” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.