Sale!
, , ,

Stryd in die Bos

Original price was: R49.00.Current price is: R10.00.

In die jaar 2010 is 333 renosters in Suid-Afrika deur stropers vernietig en in 2011 is daar teen Augustus alreeds meer as 290 renosters gestroop. Dis die hartverskeurende werklikheid en gebeure waaraan Johan Fourie in sy boek Stryd in die Bos ʼn stem gee.
***
Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers – Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik, dra daartoe by dat hy die leserʼn naelbytervaring gee oor ʼn saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stryd in die Bos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top