, ,

n Klein Wonderwerkie – Paul Gallico

R160.00

Onder die talle boeke met ‘n donkie as hoofkarakter, is Paul Gallico se A Small Miracle een van die mees bekoorlike. Dit is die roerende verhaal van ‘n Italiaanse oorlogswesie, Pepino, wie
se liefde vir sy donkie, Violetta, en sy geloof in Sint Franciskus hom van Assisi na die Vatikaan in Rome neem. Gallico is veral bekend vir sy Dunkirk-verhaal, The Snow Goose.

-Naledi Boeke

Onder die talle boeke met ‘n donkie as hoofkarakter, is Paul Gallico se A Small Miracle een van die mees bekoorlike. Dit is die roerende verhaal van ‘n Italiaanse oorlogswesie, Pepino, wie
se liefde vir sy donkie, Violetta, en sy geloof in Sint Franciskus hom van Assisi na die Vatikaan in Rome neem. Gallico is veral bekend vir sy Dunkirk-verhaal, The Snow Goose.

Amongst the many books featuring a donkey as the main character, Paul Gallico’s The Small Miracle is one of the most charming. It is the moving story of an Italian war orphan, Pepino,
whose love for his donkey, Violetta, and his belief in Saint Francis takes him from Assisi to the Vatican in Rome. Gallico is best known for his Dunkirk tale, The Snow Goose.

 

Paul Gallico: Vertaal deur *Naòmi Morgan
FIKSIE
SAGTEBAND
R160.00
185 mm x 120 mm
32 bladsye
ISBN: 9781928530572

*Naòmi Morgan is ‘n bekroonde vertaler van kinderliteratuur. In 2015 is die Suid-Afrikaanse
Vertalersvereniging se prys vir Uitnemendheid in die Vertaling van Kinderliteratuur aan
haar toegeken vir Oskar en die pienk tannie en Monsieur Ibrahim en die blomme van die
Koran. Haar vertaling en produksie van Antoine de Saint-Exupéry se Die Klein Prinsie het
aan Chris van Niekerk Beste Vrystaatse Akteurtoekenning in 2017 besorg. Sy is hoof van
die Franse Afdeling aan die Vrystaatse Universiteit.

*Naòmi Morgan is an award-winning translator of children’s literature. In 2015, she received the South African Translators’
Institute Prize for Excellence in Children’s Literature Translation for Oskar en die pienk tannie and Monsieur Ibrahim en
die blomme van die Koran. Her translation and production of Antoine de Saint-Exupéry’s Die Klein Prinsie won Chris van
Niekerk Best Free State Actor Award in 2017. She is head of the French Section at Free State University.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “n Klein Wonderwerkie – Paul Gallico”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top