Die dooies leef

Hanna Bagiano – Sophie Lourens se agterkleinkind – skryf haar proefskrif oor die genealogie van die Lourensfamilie. Iets maak nie sin nie: Waarom sê Hanna se ouma, Maryna Lourens, dat Hanna nie ʼn Lourens is nie en waarom het Maryna haar as kleinkind ontken en verwerp?
Toe Hanna dagboeke van haar ouma, Maryna, en oumagrootjie, Sophie, begin lees … kom spook die verlede by haar: ou geraamtes klim uit die kas uit en Hanna kom te staan voor die Lourensvloek wat van nageslag tot nageslag oorgedra word …
Die dooies leef word Donderdae om 19:20 voorgelees op RSG tydens die aand-boekvoorlesing.

Category:
genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die dooies leef”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top