Die Army Het Jou Nommer

R175.00

  • Hierdie boek bevat ’n reeks persoonlike vertellings van ’n oud-soldaat in die Suid-Afrikaanse Weermag.
  • Die klem is eerder op humor en nostalgie as op die swaarkry, ontberings en opofferings van die gewone ou wat destyds moes aanmeld vir verpligte nasionale diensplig.
  • Elke oud-soldaat het sy eie storie, goed of sleg, gebaseer op hoe hy as indiwidu die lewe in die Weermag ervaar het. Hierdie boek sal dus aanklank vind by die diensplig-generasie, maar ook by hulle wat meer wil weet oor soldaat-wees in ’n tydperk toe Suid-Afrika ’n gedugte en goed-toegeruste Weermag gehad het.
Category:
genre

Militêre Geskiedenis, Outobiografieë

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Army Het Jou Nommer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top