Vlug van die nag

R200.00

VLUG VAN DIE NAG – JUNE BOTHA
Iewers in dié boeiende moordverhaal verloor Jört, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare– en waarskynlik – eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring – daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.

SKU: 9781928530848 Categories: , ,

Vlug van die Nag is ’n boeiende moordroman, met ’n asemrowende storie wat strek van die drang tot oorlewing, tot liefde, en die onselfsugtige begeerte om te beskerm.

Vlug van die Nag is an intriguing murder novel with a breathtaking story covering the urge to survive, love and the unselfish desire to protect.

June Botha is ook die skrywer van:

  • Lodene – ‘n ware verhaal van aborsie, verwerping en dood, maar ook die waarde van lewe.
  • Sebastian die Leeuwelpie, ‘n reeks opvoedkundige kinderstories.

June Botha is also the author of:

  • Lodenebased on a true story of abortion, rejection, death, but also the value of life.
  • Sebastian the Lion Cub a series of educational children stories

Spanningsverhaal

9781928530848

213mmx137mm
Bladsye: 272

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vlug van die nag”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top