The Squiggle Wiggles
by Danelle Kritzinger.
A famous music group lands at the airport and has to be transported to the concert hall. However, Officer Ant’s
vehicle does not have room for The Squiggle Wiggles, their luggage and musical instruments. They have to come up
with a brilliant plan to fit in the vehicle in order to be on time for their show.
* Extra: QR-codes, online activities, song and dance.
***
’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig het
egter nie plek vir The Squiggle Wiggles én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam
om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.
* Ekstra: QR-kodes, aanlyn aktiwiteitsgids, liedjie en dans.
***
Danelle Kritzinger, a primary school teacher and former Pretorian, now lives in Switzerland.
The Squiggle Wiggles is her debut children’s book. She is the author of numerous travel articles,
poems and short stories. Her film reviews, interviews and academic papers appear in magazines,
academic journals and newspapers. Travelling and writing may be her passion, but her heart
belongs to an extraordinarily perfect guinea pig.
Danelle Kritzinger, ’n laerskoolonderwyseres en oud-Pretorianer, woon in Switserland.
The Squiggle Wiggles is haar debuutkinderboek. Sy is die skrywer van talle reisartikels, gedigte
en kortverhale. Haar filmresensies, onderhoude en referate verskyn in tydskrifte, akademiese
joernale en koerante. Hoewel reis en skryf haar passie is, behoort haar hart aan ’n buitengewoon
perfekte marmot.
Illustrator / Illustreerder
Erna van der Merwe, a talented illustrator who has illustrated several children’s books, is responsible
for the beautiful watercolour drawings.
Erna van der Merwe, ’n talentvolle illustreerder wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is
verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge.
CHILDREN 5+ (VOORLEES EN SELFLEES)
SOFT COVER
260 mm x 210 mm
40 pages
ISBN: 9781776172191
Marieta –
This is a very cute book for kids aged 2+. Highly recommended.