genre | Nie-fiksie |
---|
Skuilplek van die Kanoen
R159.00
Yuan, ’n jong Chinees van adellike afkoms, se vader oorhandig op sy sterfbed ’n raaiselgedig aan Yuan wat handel oor ’n kanoen. Dis geskryf deur ’n Italianer in die Tweede Wêreldoorlog en sy vader vra hom om na dié kanoen te gaan soek. ’n Kanoen is ’n diamant wat moeilik is om te slyp. Maar wat presies word met hierdie kanoen in die gedig bedoel? Is dit letterlik ‘n diamant of dalk meer?
Hierdie is ’n raaiselroman waarvan die antwoord in verskuilde vorm deur die loop van die verhaal uitgebeeld word. Teen die einde kom die leser terugwerkend tot insig hieroor wanneer die antwoord op die raaisel aangebied word.
Reviews
There are no reviews yet.