Semels

(1 customer review)

R220.00

Makbere onthullings deur Margaret Kruger se jongste seun uit die gevangenis ruk haar tot die grusame realiteit oor wat met die vermiste vrouens op Jakkalskrans gebeur het. Maar haar buurvrou, Juffrou Rosemary, het ook spoorloos verdwyn en niemand

sou ooit kon raai wat met haar gebeur het nie. Wie sou dink dat daar soveel boosheid op Jakkalskrans verborge lê, asof hedendaagse plaasmoorde nie afgryslik genoeg is nie.

SKU: 9781928530718 Categories: ,

Cornelia het ’n behoefte om te skep en het haar passie ontdek in die skryf van fiksie vir die sielkundige rillermark, omdat sy ’n belangstelling het in geestelike gedragsafwykings en spesifiek
hoe dit familiebande beïnvloed. Sy het haar eerste boek, Inheritance, self gepubliseer in 2018 onder ’n Engelse skuilnaam. Oorspronklik van Gauteng, woon sy tans in Noordwes saam met
haar man.

FIKSIE
SAGTEBAND
213 mm x 137 mm
+-226 (77185 WOORDE)
ISBN: 9781928530718

1 review for Semels

  1. anastha

    Die boek is n moet lees

Add a review

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top