, , , , ,

Sakkie Marais – Legende van Rooiplaas

“Ek het al die jare hierdie gedagte gehad dat n mens se ervarings en herinnerings soos brandhout bymekaar gemaak word vir Eendag …”
– Sakkie Marais
“Gevolglik, toe die drie plofstofdeskundiges agter in die voertuig inboender, het die gefokusde drywer, met die loslaat van die clutch om vorentoe te jaag, juis agtertoe gestorm – bo-op die hoop dowwerts en granate wat sekondes gehad het om te detoneer …
“Voete bymekaar, knieë effens gebuig, boude in en rug krom, elmboë in, ken op die bors, stel die voete af vir die rigting van die dryf en rol vir ’n veilige valskermlanding …”
“We were proud to fight alongside a brave and fearless man like Sakkie, barking orders with a clear vision of what was happening around him at all times!”
“Hoe een man se stem kon dra van die hek tot verby die pakhuis, het ek nog nooit teengekom nie.”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sakkie Marais – Legende van Rooiplaas”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top