BESKIKBAAR IN NOVEMBER 2023
KINDERBOEK
R260,00
213 mm x 137 mm
58 bladsye
ISBN:
978-1-991256-37-9
Hilde O’Neil spandeer haar dae in die hof as aanklaer, maar saans en naweke skep sy graag wonderwêrelde in haar stories vir kinders uit alle vlakke van die samelewing. Dis haar passie dat kinders hulle drome moet kan uitleef in ’n veilige omgewing. Sy woon in Worcester saam met haar man en vier kinders. Reis na die Suiderland is haar debuutkinderboek.
Hilde O’Neil is a public prosecutor by day but spends her evenings and weekends creating fantasy worlds in her stories for children from all walks of life. She passionately believes that children should be able to live out their dreams in a safe environment. She lives in Worcester with her husband and four children. Reis na die Sunderland is her debut children’s book.
Erna van der Merwe, ’n talentvolle kunstenaar wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge.
Erna van der Merwe, a talented artist who has illustrated several children’s books, is responsible for the beautiful watercolour drawings.
Reviews
There are no reviews yet.