RAKA en die verloop van die politiek van Suid-Afrika

R220.00

SKU: 9781928530343 Categories: ,

Wynand Harmse se beskouing van die politieke ontwikkelings in Suid-Afrika teen die agtergrond van die profetiese gedig deur NP van Wyk Louw, plaas beide in ‘n nuwe perpsktief.

Na tagtig jaar – `n interessante, maklik leesbare en boeiende uitleg van Raka deur `n bekende uitsaaier. Dit is moeilik om hierdie boek neer te sit.

Kobus van Rooyen – Voorsitter van die Appèlraad oor Publikasies (1980-1990).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “RAKA en die verloop van die politiek van Suid-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top