Ons Almal Het ʼn Storie deur Lizelle Vermaak
Ons Almal het ʼn Storie gaan oor ʼn gewone paartjie, van jonk en verlief wees, ʼn lewe saam bou en swaarkry wat hul huwelik byna verwoes. Ook oor die dood van geliefdes.
Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het.
Ons almal het een of ander tyd hoop en ʼn reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ʼn reddingsboei wees.
***
Ons Almal het ‘n Storie is about the everyday life of a young couple in love, building a life together and how their marriage suffers a hard blow. It’s the story about the death of loved ones.
This book is for anyone who suffered loss.
We all need hope and a lifejacket at some stage in life. This book wants to give hope, be that lifejacket.
Lizelle het grootgeword en skoolgegaan in Potgietersrus.
In 1989 verhuis sy na St. Lucia in KwaZulu-Natal trek.
In 2018 verhuis sy met haar ma en dogter na die Wes-Kaap.
Woorde was nog altyd haar passie. Hierdie is haar eerste boek
***
Lizelle grew up and went to school in Potgietersrus
She moved to St. Lucia, in KwaZulu-Natal in 1989.
In 2018 she moved to the Western Cape with her mom and daughter.
Her passion is words. This is her first book.
WARE VERHAAL
SAGTEBAND
330 PAGES
213 x 148mm
ISBN: 9781928530961
Jacqui Nel –
Lizelle toor met woorde… Diep, emosioneel opreg en rou uit die hart beleef jy elke emosie, voel asof jy deel van elke gebeurtenis is..
Elise –
Mal oor die book baie mooi en hartseer storie oor Lizelle se moeilike lewe maar het ook n gooie einde