, ,

Om te lewe, om te sterwe

R260.00

SKU: 9781776172269 Categories: , ,

Om te lewe, om te sterwe deur Quintus van der Merwe.

’n Bom ontplof net voor Kersfees in Kopenhagen se besigste inkopiestraat.
Die ekstremistiese terreurorganisasie wat verantwoordelikheid opeis, kondig
in ’n videoboodskap aan dat dit die begin van ’n globale terreuraanslag is. Op
dieselfde dag ontplof ‘n bom in ‘n moskee in Kaapstad. ’n Jong Nederlandstalige
vrou word met ernstige brandwonde in die puin gevind en ’n Suid-Afrikaner word
vir moontlike betrokkenheid gearresteer.
Die voormalige diplomaat, Johan Castelyn, wat in Antwerpen woon en koverte
inligtingswerk vir die Franse Geheimediens doen, word opdrag gegee om in
Amsterdam en Kaapstad antwoorde te vind om verdere aanvalle te help voorkom.
Johan is verras om te verneem dat van sy familie wat verregse bande het, ook by
die aanval betrek word.
Voor sy vertrek vra ‘n oud-kollega en nou ambassadeur in Washington DC, vir
Johan om sy dogter se aktiwiteite en betrokkenheid by ’n ekstremistiese geestelike
leier te ondersoek. Persoonlik sien hy uit na die besoek aan sy geboorteland met
die vooruitsig om ’n vriendin van vroeër op te soek.
Hoe gaan Johan en agente van verskeie veiligheidsdienste die dreigende vlamme
blus voordat dit in ’n inferno verander? En wie gaan lewe en wie gaan sterwe?
***
A bomb explodes in Copenhagen’s busiest shopping street just before Christmas. An extremist terror organisation claims responsibility in a video message and promises that this is just the beginning of a global terror campaign. On the same day, a bomb
explodes at a mosque in Cape Town. A young Dutch-speaking woman is found in the rubble with serious burns and a South African
is arrested on suspicion of involvement.
Former diplomat, Johan Castelyn, who lives in Antwerp and works under cover for the French Secret Service, is tasked with investigating
leads in Amsterdam and Cape Town to find answers that could help prevent further attacks. Johan is dismayed to learn that one of his
relatives is also implicated in the attack due to ties with a right wing organisation.
Before his departure, a compatriot ex-colleague who is now ambassador to Washington DC, asks Johan to investigate his daughter’s
activities and involvement with an extremist religious leader. On a personal note, he is excited by the prospect of re-establishing
contact with a woman from his past in his country of birth.
How will Johan and agents from various security services extinguish this threat before it becomes an inferno? And who will live and
who will die?

 

***

Quintus van der Merwe is ’n voormalige diplomaat wat in België woon. Hierdie is sy derde roman
na sy debuut in 2007.
Quintus van der Merwe is a former diplomat living in Belgium. This is his third novel after his debut
in 2007.

***

FIKSIE. MISDAAD
SAGTEBAND
213 mm x 137 mm
292 bladsye
ISBN: 9781776172269

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Om te lewe, om te sterwe”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top