, ,

‘n Sjerpa vir jou Lewensreis

(1 customer review)

R260.00

Daar is ‘n groeiende behoefte na betekenis, vrede en kalmte in die vinnig
veranderende en ietwat chaotiese wêreld waarin ons tans leef Ons lewensreis kan
vergelyk word met die ervaring om ʼn berg te klim Dit is ʼn avontuur met op en
afdraandes, stopplekke, ʼn reis na bo, ʼn wedloop van motivering, geduld en krag, maar
uiteindelik is die mees asemrowende gevoel wanneer jy die kruin van die berg bereik.

Indien jy ooit sou besluit om Everest aan te pak, sal jy dit waarskynlik doen onder
leiding van ‘n Sjerpa gids ..‘n Sjerpa op jou lewensreis kan jou leer van gemaksones,
ankers, jou rugsak ( uitbranding, nederigheid, empatie en ‘n spirituele benadering.

Lesers word uitgedaag om ‘n kopskuif te maak en self oplossings te vind vir hul
probleme en die lewenspad vorentoe Hierdie boek help mense die kuns van
lewensafrigting en bewusvolheid aanleer en gee hulle vryheid om dit op hul eie
manier toe te pas Wat doen jy wanneer die lewe jou platgeslaan het? Hoe hanteer jy
verandering en staan jy weer op? Van wenslysie tot werklikheid en om uit uit die
donker na die lig te beweeg.

 

213 mm x 137 mm
224 bladsye
ISBN: 978-1-77617-277-1

SKU: 978-1-77617-277-1 Categories: , ,

1 review for ‘n Sjerpa vir jou Lewensreis

  1. Lynne

    Hierdie boek is ‘n uitsonderlike en pragmatiese gids wat die leser herinner aan die essensie van wat werklik saak maak en waardevolle insigte verskaf oor die oorkom van uitdagings en die oorwinning van jou persoonlike ‘Mount Everests’. Ek beveel hierdie boek aan as ‘n moet-lees.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top