‘n Leeftyd se bekruip

R220.00

ISBN: 9781928530190


 

’N LEEFTYD SE BEKRUIP deur Dawie Strauss

’n Leeftyd se bekruip is ’n bundel verhale vol humor en avontuur. Dit gaan oor die te-voet-jag van kleinwild tot grootwild en strek oor verskillende lande en kontinente heen.

Dit gebeur nie aldag dat ‘n boer ‘n boek publiseer nie. Maar Dawie Strauss is nie ‘n gewone boer nie. Hy is ‘n boer én ‘n skrywer, ‘n jagter én ’n bewaarder.

‘n Boek wat op jou bedkassie of leunstoel, op jou see-handdoek of tydens jou vliegtuigrit op jou sal wag en sal sorg vir ‘n lekkerlees-avontuur. Sterre en kampvuur. Vriendskap en heimwee. Die bos róép…

***

‘n Leeftyd se bekruip is a collection of stories full of humor and adventure. It is about hunting, from the smallest animal to the huge ones, over various countries and continents.

It doesn’t happen everyday that a farmer publishes a book. But Dawie Strauss is nog your average “boertjie”. He is a farmer ánd a writer, a hunter ánd a conservationist.

This book asks to be read – wherever you are. It is a reading adventure with stars, bonfires, friendship and nostalgia. The bush is calling…


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Leeftyd se bekruip”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top