My kind is doof of hardhorend. Wat nou?

R220.00

My kind is doof of hardhorend. Wat nou?

Wanneer horende ouers besef hulle kind is doof, veroorsaak dit ’n emosionele skok en trane en met verloop van tyd baie vrae.
Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding is uit die dowe mense se
oogpunt, wat horende ouers help om ’n dowe of ’n hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie. Die eerste vraag wat die
horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”

SKU: 9781928530534 Categories: , , ,

Karina Jooste-Van Aarde was ’n Dowe personeellid van die Universiteit van Suid-Afrika, wat in Desember 2020 afgetree het en is ’n lid van die Dowe gemeenskap in Pretoria. Sy het
Linguistiek vir graaddoeleindes gestudeer by Unisa. Sy het as ’n Dowe mede-navorser saam met Departement Linguistiek en Moderne Tale gewerk en was ’n diplomatieke bemiddelaar
tussen die dosente, die Doktorale en MA-studente en die Dowe gemeenskap.

NIE FIKSIE
SAGTEBAND
213 mm x 137 mm
+/- 238 bladsye
ISBN: 9781928530534

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My kind is doof of hardhorend. Wat nou?”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top