Minjonet & Bitterbos

R240.00

Minjonet & Bitterbos is Thomas Deacon se vyfde digbundel in Afrikaans.

Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, ‘n herbesoek aan dit wat was en ‘n skrynende begeerte daarna. Deacon slaag uitmuntend daarin om die oerbron van herinnering en nostalgie telkens deur ‘n ander merafoor, ‘n ander tyd en met ander woorde te laat spreek. Die bundel bevat ook ‘n heuglike inslag van Boerneef se loslittige Afrikaans met ‘n voorkeur vir die kontreiwoord en -uitdrukking.

SKU: 9781928530916 Categories: , , , Tags: ,

Minjonet en bitterbos is Thomas Deacon se vyfde digbundel in Afrikaans.

Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, ‘n herbesoek aan dit wat was en ‘n skrynende begeerte daarna. Deacon slaag uitmuntend daarin om die oerbron van herinnering en nostalgie telkens deur ‘n ander merafoor, ‘n ander tyd en met ander woorde te laat spreek. Die bundel bevat ook ‘n heuglike inslag van Boerneef se loslittige Afrikaans met ‘n voorkeur vir die kontreiwoord en -uitdrukking.

☼ ☼ ☼

Minjonet en bitterbos is Thomas Deacon’s fifth volume of Afrikaans poetry.

The volume centres on getting older, the youthful energy that diminishes with it, the revisiting of what was, and a burning desire for it. Deacon succeeds in having the primordial source of remembrance and nostalgia spoken each time through a different metaphor, a different time and in other words. The volume also contains a memorable touch of Boerneef’s loose-jointed Afrikaans with preference for the country word and expression.

 

Deacon is ook die outeur van die volgende vier digbundels: Sand uit die son, Die predikasies van Jacob Oerson, Maagmeisie, sowel as Duifiedorings.

Enkele van sy gedigte is opgeneem in verskeie Afrikaanse voorgeskrewe werke.

*****
Deacon is also the author of the following four poetic volumes: Sand uit die son, Die predikasies van Jacob Oerson, Maagmeisie, as well as Duifiedorings

 

DIGBUNDEL
ISBN: 9781928530916
SAGTEBAND
213 x 137 MM

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Minjonet & Bitterbos”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top