Sale!
, , , , , , ,

Liefde vir Lienke

Original price was: R120.00.Current price is: R10.00.

ISBN: 978-0-9870388-7-6

Lienke Botha se lewe verander ingrypend toe sy vir die eerste keer werklik haar hart verloor. Sy gee haarself oor aan ’n allesoorheersende verliefdheid op die aantreklike dokter Gerhard Deetlefs. Sonder om aan die gevolge te dink, laat Lienke toe dat sy gelei word van die een verkeerde besluit na die volgende. Teen die tyd wat haar ‘regmaak’ plan in werking tree, is daar min oor van die gesonde verwysingsraamwerk waarmee sy grootgeword het. Haar pad na vergifnis is besaai met uitdagings waarvoor sy nie voorberei is nie. Sy groei as nuutgebore mens, maar haar diepgesetelde liefde vir Gerhard, wat haar vermy, bly onveranderd.
Is hy steeds deel van God se plan vir haar en klein Lilly se lewe? Kan hulle ooit veilig saam met hom wees?


Naledi Online

genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde vir Lienke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top