, , , , , , ,

Kroniek van Donkerhoek

R225.00

ISBN: 9780928316346

Die roman KRONIEK VAN DONKERHOEK is die verhaal van die Vorsters en hul erfplaas oor meer as twee dekades met die oorgang van apartheid na demokrasie. Inherent goeie mense, wie se sienings en vooroordele onvermydelik tot konflik en uiteindelike ondergang lei.
Die platorand van Mpumalanga met sy deinserige vergesigte, wuiwende grashalms, suisende denne, bosbrande en veediefstal is die agtergrond waarteen vals grondeise en ‘n stryd om besitreg lei tot rassetwis en moord. Die patriarg Jaap Vorster kan hom nie versoen nie met die smaad die familie aangedoen deur sy seun Pieter, wat trou met Johanna Dlamini , dogter van die voorman. Gelok deur ‘n bosbrand word Jaap vermoor deur die voorman se seun, ‘n opgeleide kader. Pieter neem die bosbouboerdery oor en word onregverdig veroordeel vir die moord op sy vrou se ander broer. Voortvlugtig vir die gereg probeer Pieter sy vrou oortuig van sy onskuld.


 

Out of stock

genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kroniek van Donkerhoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top