Koerantkamerade

R220.00

Kanniedood-koerantman Hennie van Deventer verklap geheime en intriges in nuuskantore en direksiekamers in ʼn 50-stuks informele “grafskrifte” vir ontslape tydgenote.

SKU: 9781928530602 Categories: , ,

Kanniedood-koerantman Hennie van Deventer verklap geheime en intriges in nuuskantore en direksiekamers in ʼn 50-stuks informele “grafskrifte” vir ontslape tydgenote.

Beroemde pers-persoonlikhede word met deernis en humor geskilder. Die geskiedenis van die perswese in ʼn goue era word belig deur invloedryke koerantredakteur en koerantehoof van Naspers wat uit ʼn
ingeligte binnekring verslag doen.

Koerantkamerade word opgedra aan “almal wat lief is vir koerante en oor die mense agter die papiergordyn wonder.” Dit is vir lesers met ʼn belangstelling in die resente geskiedenis en lesers wat lief is vir lekkerleesstories wat onderhoudend deur ʼn woordvaardige joernalis vertel word.

300 bladsye
213mm x 137mm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koerantkamerade”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top