260 mm x 210 mm
+/- 40 bladsye
ISBN: 978-1-77617-283-2
Kinderstories, Afrikaans
Katja se Kattesalon
R240.00
Katja wil haar eie geld verdien om ’n katjie te borg.Ná ’n bederfdag saam met Mamma by die skoonheidsalon, besluit sy om ’n kattesalon oop te maak. Haar ouers en boetie help waar hulle kan. Maar dinge verloop nie soos beplan nie, en sommer gou is daar ’n katte lawaai soos min. Sal Katja darem goeie nuus kry op haar verjaardag?
Categories: Kinderstories, Afrikaans
Be the first to review “Katja se Kattesalon” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.