, , , ,

James Bond, Ontbloot!

R179.00

Is ’n tarantula so dodelik soos wat James Bond wil hê ons moet glo in Dr No? Kan die menslike liggaam die G-krag waaraan Brittanje se beroemdste spioen in Moonraker onderwerp word, werklik oorleef? Is die blouring-seekat so giftig soos wat in Octopussy beweer word? En wat is die effek op die menslike liggaam van ’n oordaad rooivleis, brood en Martini’s?
Heinz Mödler beantwoord dié en baie ander interessante vrae in James Bond, Ontbloot– Die naakte waarheid agter Brittanje se beroemdste geheime agent. Dié gewilde skrywer se deeglik nagevorste antwoorde sorg keer op keer vir fassinerende resultate.

genre

Nie-fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “James Bond, Ontbloot!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top