Inferno: Dante Alighieri

R260.00

Inferno: Dante Alighieri

Vertaal en verklaar deur CAS VOS

Cas Vos is ‘n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in:
Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).

SKU: 9781928530565 Categories: , ,

Inferno: Dante Alighieri is vertaal en verklaar deur CAS VOS

Cas Vos is ‘n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in:
Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018).

In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wêreld se meesterstukke.
Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans.
Hierdie bundel is ‘n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank ‘n standaardwerk sal wees.

Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die
Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 – 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien.
Sy vertalings sluit in: Homerus se
Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.

 

SAGTE BAND
213 mm x 137 mm
528 bladsye
ISBN: 9781928530565

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Inferno: Dante Alighieri”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top