Huil van die Naguil

R220.00

HUIL VAN DIE NAGUIL – JUNE BOTHA

Wanneer die Naguil huil, glimlag Mördare, die gevreesde moordenaar, wrang en trek sy swart leerhandskoene hoër teen sy gewrigte op. Sy skadu glip ongemerk tussen die swart skynsel van die bome deur – al langs die rivier af tot by sy slagoffer op die oewers van die Vaalrivier.
Sou die roep van die Visarend, die brul van die Leeu en die lag van die Hiëna, Mördare terselfdertyd ook die prooi van die Jagluiperd maak die nag toe hy sy verterende hart in die hunkering na liefde verloor het?

SKU: 9781928530985 Categories: ,

‘n Moordroman gevul met gril-sensasie en die onbevredigende behoefte om bemin te word –
‘n toonbeeld van haat, misleiding en eweneens die smagting na erkenning en liefde.

June Botha se verhale wissel tussen moordroman- en kinderstories.
In 2020 verskyn haar boek Lodene, ‘n ware verhaal met betrekking tot verwerping, aborsies en die dood, maar ook die waarde van lewe.
Kort daarna volg die eerste boek van ‘n reeks, Sebastian die leeuwelpie. Die opvoedkundige verhale vul jong lesers met onvoorspelbare avonture en algehele genot. I
n 2021 verskyn Vlug van die Nag, ‘n boeiende moordroman.
Sebastian die Leeuwelpie (Boek 2) verskyn binnekort

SAGTEBAND
260 BLADSYE
213 x 137mm
ISBN: 9781928530985

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huil van die Naguil”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top