, , ,

Hol!

(1 customer review)

R200.00

Hol! deur Bernadine Lightfoot

Hulle is in dieselfde skool, maar lewe in twee teenoorgestelde wêrelde. Sy is vet en vaal; hy is ‘n joller en die skoolhartebreker. Deur ’n simpele insident vang en
hou Evie per ongeluk Joshua se aandag. Tyd om haar te bekommer oor die lang lys gebroke harte op Joshua se kerfstok is daar nie, want om soos ‘n voëltjie te eet
en terselfdertyd te oefen vir ‘n onmoontlike halfmarathon is blerrie harde werk. Tog begin die lewe baie interessant lyk. Maar dan daag Joshua se dinamiese,
befoeterde ouer broer op om ‘n breek te neem van sy mediese studies en Evie se wêreld draai heeltemal op sy kop.

SKU: 9781776172276 Categories: , , ,

Hol! deur Bernadine Lightfoot

Hulle is in dieselfde skool, maar lewe in twee teenoorgestelde wêrelde. Sy is vet en vaal; hy is ‘n joller en die skoolhartebreker. Deur ’n simpele insident vang en
hou Evie per ongeluk Joshua se aandag. Tyd om haar te bekommer oor die lang lys gebroke harte op Joshua se kerfstok is daar nie, want om soos ‘n voëltjie te eet
en terselfdertyd te oefen vir ‘n onmoontlike halfmarathon is blerrie harde werk. Tog begin die lewe baie interessant lyk. Maar dan daag Joshua se dinamiese,
befoeterde ouer broer op om ‘n breek te neem van sy mediese studies en Evie se wêreld draai heeltemal op sy kop.
• Hierdie splinternuwe jeugroman is ‘n goed verdoeselde hardloopgids geskryf vir enige tiener wat moed, kennis of motivering nodig het om na ‘n
paar tekkies te reik!
***
Their paths should never have crossed. Although in the same school, Evie and Joshua live in two different worlds. She is fat and frumpy; he is the school heartthrob and a player. But their worlds collide through an embarrassing incident and Evie finds
herself unintentionally becoming the object of Joshua’s fascination. Time for feeling out of her league or reflecting on the long list of broken hearts in Joshua’s wake isn’t something Evie has time for. ‘Cause as it turns out, eating like a bird while attempting
to achieve her impossible dream of completing a half marathon, is nothing short of an all-consuming horror. Just when life begins to get really interesting, Joshua’s moody older brother decides to take a break from medical school and visits home.
Suddenly Evie’s world and heart is turned upside down.
• This unique running guide is beautifully camouflaged as a teen romance. A must-read for every teen in need of a little
courage, know-how and inspiration to lace up those running shoes!

***

Bernadine Lightfoot is ’n onderwyseres, ’n kliniese Pilates instruktrise en ’n afstammeling van ’n
lang, lang lyn mollige bobaasbakkers en onfikse koeksister-eters. Dis hierdie laasgenoemde voorreg
(of vloek) wat haar as tiener laat glo het dat ’n mens alleenlik hardloop as jy in ’n fikse familie gebore
word; ’n oortuiging wat haar vir jare as toeskouer op die kantlyn laat staan het om die bevoorregtes
met ontsag en afguns dop te hou. Totdat sy as volwassene ontdek het dis nonsies en haar gesonde
obsessie met hardloop haar genoop het om hierdie boek vir tieners te skryf.
Bernadine Lightfoot is a teacher, a clinical Pilates instructor and a descendant of a long, long line
of master bakers and unfit koeksister munchers. As a teenager this privilege (or malediction) had
her believing that one was either born into a fit family or not; a notion that left her standing on the
side lines while observing these privileged ones with awe and envy. It was only once she discovered this to be nonsense
and developed her own healthy obsession with running that she wrote this book for every teen who believes change is
impossible.

JEUG
SAGTEBAND
R 200.00
213 x 137 mm
300+ bladsye
ISBN: 9781776172276

1 review for Hol!

  1. Ilze Schoeman

    What an inspirational read!!!!

    I’m not a fan of Afrikaans reading – seriously…. This was the first book I have read (out of choice) since grade 8.

    I finished the book feeling hopeful, that there is hope for me that would like to make a change to my current lifestyle. I might never en up running a 5km, but does not mean I can not get fit!

    I can’t wait for the next one!!!!

Add a review

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top