Handspoor

R240.00

Handspoor

Die bundel het 3 afdelings met reis, verhoudings en verliese as tema’s. Louise poog om die ervaring van ontdekking, hetsy van emosie, ‘n landskap of die verloop en verliese van alledaagse lewe, te verbeeld. Die verse is eenvoudig, deursigtig en maklik om te verstaan. Die ontginning van ‘n reis, of dit gaan om jou binnelewe of ‘n landskap, kom telkens navore.

The anthology has been divided in 3 sections. Theme’s such as relationships, travel and loss are woven into the simple verses. The author writes about discovering emotions, landscapes and the rhythm of life and loss. The reader will find it easy to understand and to relate to the poems. The author takes the reader on a journey to discover internal as well as external landscapes.

SKU: 9781776172016 Categories: , , ,

_______________________________________________

Louise Boshoff se eerste digbundel Handlandskap is in 1988 uitgegee. Daarna verskyn Witpad in 1999. Haar gedigte is opgeneem in Groot Verseboek, Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte, As die Son Oogknip, Klikspringer en Vers en Vrou. ‘n Gedig: Die man wat ek liefhet, word getoonset deur Koba Wicomb en verskyn op ‘n CD genaamd: Êrens is Jy.
Louise is ‘n gekwalifiseerde Sielkundige. Sy het in 2002 ‘n PhD in Kinder en Ontwikkelingsielkunde verwerf.

Louise Boshoff published Handlandskap in 1988. In 1999 Witpad was published. Poems have been included in Groot Verseboek, Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte, As die Son Oogknip, Klikspringer en Vers en Vrou. A poem- Die man wat ek liefhet, was set to music by Koba Wicomb and appears on a CD- Êrens is Jy.
She is a qualified Psychologist and holds a PhD in Child- and Developmental Psychology.

SAGTEBAND
84 PAGES
213 x 137mm
ISBN: 9781776172016

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Handspoor”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top