, , , , ,

GOD, GAY, GENADE – e-boek

R120.00

Die e-boek is te koop direk op Amazon:

Koop e-boek

GOD, GAY, GENADE

Vir baie jare was seer, wanhoop, selfdoodgedagtes, roekeloosheid en soveel onbeskryflike emosies deel van my lewe.

GOD, GAY, GENADE

Vir baie jare was seer, wanhoop, selfdoodgedagtes, roekeloosheid en soveel onbeskryflike emosies deel van my lewe.
Dit was ’n tyd vol vrees, maar soms ook ’n nuutgevonde vryheid; ander kere isolerend, dog heiligmakend met die teenwoordigheid van vuur en pyn wat my met tye laat voel het dat ek letterlik naby die hel gaan draai het. Die feit dat ek met al hierdie geskroeidheid en mankheid wat my wese in repe gesny het nog lewe om hierdie verhaal te vertel, is vir my
’n bewys van God se genade en barmhartigheid.
Nou, dertig jaar na my bekering, het dit tot my deurgedring dat die tyd aangebreek het om hierdie reis met my homoseksualiteit neer te pen, want die skrywe van die boek lê reeds jare in my hart, gemeng met al die trane wat ek gestort het.

Die e-boek is te koop direk op Amazon:

Koop e-boek

 

***

Print length ‏ : ‎185 pages

File size ‏ : ‎ 4119 KB

ASIN ‏ : ‎ B08DYDFVJ1

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GOD, GAY, GENADE – e-boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top