, , , , , , ,

eBoek-Ver van Vrede

R120.00

Biografie deur Jurie Els

E ISBN: 978-1-928530-16-9

Biografie deur Jurie Els

Naledi Online

Jurie Els is ‘n bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy het bekendheid verwerf toe hy in 1991 as die algehele wenner van die eerste Noot vir Noot TV-vasvraprogram op televisie uit die stryd getree het. Els begin sy sangloopbaan in 1993 deur saam met Ken Mullan voor regstreekse gehore op te tree. Sy album Vat-Vat, was ‘n platinumverkoper in 1995. Sedert 1994 het hy 36 albums/DVD’s die lig laat sien. Hy het sedert 1984 meer as 600 liedjies se lirieke vir meer as 50 Suid-Afrikaanse kunstenaars geskryf, insluitende treffers vir kunstenaars soos Sonja Herholdt, Rina Hugo, Gé Korsten, Carike Keuzenkamp, Bobby Angel, Robbie Klay, OTH, Joanna Field, Caroline du Preez, Nádine en Patricia Lewis.
Hy is tans woonagtig in Auckland Niew-Seeland.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “eBoek-Ver van Vrede”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top