DROOM IS NIE MEER GENOEG NIE

R240.00

Na Klaas se dood woon Sonja alleeen op haar besproeiingserf langs die Oranjerivier.

Ben is die “inkommer”, die vreemdeling. Daar hang ‘n wolk van stories om die aantreklike man van N6erens.

Wanneer die twee middeljarige mense mekaar beter leer ken, word daar dinge wakker gemaak wat hulle albei geblo het nie meer bestaan nie.

Die sluier word so effens gelig oor die aktiwiteite van die Franse Vreemde Legioen.

Hierdie liefdesverhaal bevat ‘n sterk skeut spanning. Dit bewys ook dat die erotiese nie net vir jongmense beskore is nie.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DROOM IS NIE MEER GENOEG NIE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top