Die Skarrelwarrels

(1 customer review)

R175.00

Die Skarrelwarrels deur Danelle Kritzinger.

’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig
het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam
om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.

SKU: 9781928530800 Categories: ,

’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal. Offisier Mier se voertuig
het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam
om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.
* Ekstra: QR-kodes, aanlyn aktiwiteitsgids, liedjie en dans.

KINDERBOEK 5+ (VOORLEES EN SELFLEES)
SAGTEBAND
260 mm x 210 mm
+/- 36 bladsye
ISBN: 9781928530800

1 review for Die Skarrelwarrels

  1. Linde

    Die Skarrelwarrels is n pret en vrolike boek wat pal op my seuntjie se versoeklysie is!

Add a review

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top