Die Siener

R240.00

Die Siener
Deur die oë van Gerald Burger deur Yolanda Barnard-Lemmer
 Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET
uitgesaai is, geword. Dié reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar.
Die Siener: deur die oë
van Gerald Burger
bied ’n in-diepte blik op die lewe van ‘n heldersiende. ’n Individu wat geseën is met die gawe om met die bonatuurlike te
kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die “anderkant” oor te gaan.
“Gerald Burger is die “real deal.” –
Rian van Heerden

SKU: 9781928530992 Categories: , ,

***
Gerald Burger is one of South Africa’s most popular psychics. In 2019 he was the main character on his own TV-show,
Die Siener, that aired on
kykNET. This show constantly ranked in the top 10 shows of the station. It is currently still available on Showmax.
Die Siener: deur die oë van
Gerald Burger
provides an in-depth look at the life of a clairvoyant. An individual who is blessed with the ability to communicate with the
supernatural, to send unwelcome guest to the other side. “Gerald Burger is the real deal.” –
Rian van Heerden

***

Yolanda Barnard-Lemmer is ‘n vryskutjoernalis, dosent, skrywer en nou ook die trotse eienaar van ’n boutique-huisboekwinkeltjie. Sy bly in Pretoria saam met haar wederhelfte
en twee katte. Sy het haar joernalistieke loopbaan by die destydse poniekoerant
Son begin en sy het een
van die berugste vermaakjoernaliste in die land geword. Haar werk is al verskeie kere bekroon met onder meer ’n Mondi-toekenning.
Sy is ook die outeur van die topverkoper
Die Ponies Galop: Seks en skandale van die sterre onthul.

Yolanda Barnard-Lemmer is a freelance journalist, lecturer, writer as well as the pride owner of a boutique home-based bookshop who currently resides in Pretoria with her husband and two cats.
She started her journalism career at the now defunct tabloid
Son where she became a well-known entertainment journalist.
She is also an award-winning journalist and the winner of, amongst others, a Mondi-award. She is also the author of the top seller “Die Ponies Galop: seks en skandale van die sterre onthul”

NIE FIKSIE
SAGTEBAND
213 mm x 137 mm
ISBN: 9781928530992

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Siener”

Your email address will not be published.

Shopping Cart
Scroll to Top