Bloed en Modder

(5 customer reviews)

R220.00

SKU: 9781928530411 Categories: ,

Irma Mulder is ’n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ’n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die plaaslike koerant.

Sy word onverwags en onskuldig by ʼn moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar ook by elke daaropvolgende moord en speel ‘n gevaarlike speletjie met haar en die polisie.

Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

5 reviews for Bloed en Modder

  1. Mari Mouton

    Uitstekende boek. Kon nie ophou nie. Gelees tot ek klaar was.

  2. Loekie

    One of the best books I’ve read. I can’t wait for the next one

  3. Elizabeth

    Ek lees min afrikaans maar die boek het my vasgebind met wonder, ek is opgewonde vir die volgende een van spanning tot trane.

  4. Anita Kleynhans

    Ek het baie van die boek gehou. Hy het my vasgehou van die 1ste bladsy af tot die laaste een. Beslis ñ boek om te lees. Briljant geskryf

  5. Martin Swart

    Uitstekend!!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top