BESKIKBAAR IN SEPTEMBER 2023
KINDERBOEK
R240,00
175 mm x 100 mm
36 bladsye
ISBN: 978-1-991256-48-5
Jeanéll Coetzer is as mikropreemie op 25 weke gebore. Sy het beroerte gekry wat serebrale verlamming veroorsaak het. As kind het sy verskeie operasies ondergaan en vir jare lank terapie gekry voordat sy uiteindelik kon loop. As drome waar word is haar verhaal van oorwinning. Dit is haar passie om kinders aan te moedig om in hulle drome te glo.
Jeanéll Coetzer was born a micro preemie at 25 weeks. She had a stroke, which caused cerebral palsy. After several surgeries and years of therapy, she was finally able to walk. As drome waar word is her story of victory. She is passionate about encouraging children to believe they can reach their dreams.
Erna van der Merwe, ’n talentvolle kunstenaar wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge.
Erna van der Merwe, a talented artist who has illustrated several children’s books, is responsible for the beautiful watercolour drawings.
Reviews
There are no reviews yet.