Antoinette Sê – Antoinette Pienaar (ISBN: 9781928530619)

R250.00

Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as
’n storie ’n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe.
Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai
kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ‘’lees’’ op die uitkyk vir reën
en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas ’n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.

Naledi Boeke

“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as
’n storie ’n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe.
Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai
kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ‘’lees’’ op die uitkyk vir reën
en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas ’n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.

Hierdie stories, wat weekliks op RSG verskyn, is soos suikerklontjies. Sit een in jou sak, en vind jou eie Theefontein.”
– Amoré Bekker – RSG

NIE-FIKSIE
SAGTEBAND
213 mm x 137 mm
184 bladsye
ISBN: 9781928530619

Naledi Boeke

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Antoinette Sê – Antoinette Pienaar (ISBN: 9781928530619)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top