Piet van Rooyen is ‘n bekende Afrikaanse skrywer en digter. Hy is ‘n liefhebber van die natuur in sy ruuste vorm en is gedurig op soek na maniere om die mens van voor af te anker in sy primitiewe aard, sy primêre oorsprong, as skepsel en aard-verantwoordelike wese.
Piet van Rooyen is a well-known Afrikaanse writer and poet. He dedicates himself in his writing to the quest to realign mankind with his primary roots, in its most basic and idealized form, as a being with a pre-ordained role in the primary matrix of coexistence with other creatures on earth.
Reviews
There are no reviews yet.