WELKOM BY
NALEDI

Die Naledispan is altyd gereed om te help.

Gratis aflewering vir bestellings van R250 of meer!

Nuwe Vrystellings

Loer hier na al ons nuwe boeke

Spesiale Aanbiedinge

Ons afslag boeke

E-Boeke

Sien al ons Elektroniese Boeke

Wat is nuut?

Topverkopers

Beperkte Aanbieding

Afslag op ons boeke!

Kry van ons gewilde titels nou teen afslag pryse! Slegs vir n beperkte tyd en terwyl vooraad hou. 

BOEK FOKUS:

Halfpad Hol

Deur Amos van der Westhuizen

Halfpad Hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die
godsdienstig-versplinterde landskap van post-apartheid Suid-Afrika. Die twee
manlike perspektiefkarakters is beide vasgekeer in ‘n gat; Coenraad fisiek onder
in ‘n myn, terwyl sy boesemvriend Henk se stryd tussen sy ore afspeel. Saam met
Tracy en Benita word hul oortuigings getoets rakende etiek in besigheid, die
huwelik en verhoudings.

Gewilde kinderboeke

Avontuur Boeke

English Books

Naledi Online Naledi
Bekostigbare Koerier

Ons koerier koste is slegs R75!

Naledi Online Naledi
Best Pryse

Die beste boeke teen die beste pryse!

Naledi Online Naledi
Veilige betaal metode

Jou transaksies op ons webtuiste is veilig

WIE IS NALEDI?

Naledi is in 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers agter sy naam het. Ons grootste bate is ‘n toegewyde voltydse span, tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak!

 

Klik hier vir boeke wat tans uit druk is

MAKKADAS is ook ‘n druknaam van Naledi

Naledi Boeke
Shopping Cart
Scroll to Top