Welkom by ons aanlyn boekwinkel

Gratis aflewering vir bestellings van R200 of meer!

Nuwe Vrystellings

Loer hier na al ons nuwe boeke

Spesiale Aanbiedinge

Ons afslag boeke

E-Boeke

Sien al ons Elektroniese Boeke

Wat is nuut?

Outobiografie beste verkopers

Beperkte Aanbieding

Afslag op ons boeke!

Kry van ons gewilde titels nou teen afslag pryse! Slegs vir n beperkte tyd en terwyl vooraad hou. 

BOEK FOKUS:

Help! My dorp hou n kunstefees!

n Komedie deur Koos Kombuis

“Help! My dorp hou ‘n Kunstefees!” is Koos se nuutste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer: dit is ‘n donker
komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.

 

Gewilde kinderboeke

Avontuur Boeke

English Books

Naledi Online Naledi Online
Bekostigbare Koerier

Ons koerier koste is slegs R65!

Naledi Online Naledi Online
Best Pryse

Die beste boeke teen die beste pryse!

Naledi Online Naledi Online
Veilige betaal metode

Jou transaksies op ons webtuiste is veilig

WIE IS NALEDI?

Naledi is in 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers agter sy naam het. Ons grootste bate is ‘n toegewyde voltydse span, tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak!

 

Klik hier vir boeke wat tans uit druk is

MAKKADAS is ook ‘n druknaam van Naledi

Naledi Boeke
Shopping Cart
Scroll to Top